Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu)

E.T

/ #256

2014-04-09 09:36

Mooi mense, dit lyk beter. Die petisie lys getalle is nou besig om bietjie beter te styg, as ons dit so kan vol hou of nog beter kan doen sal ons by die vereiste getal uit kom. Daarna is dit gebede en nog gebede wat ons sal help. Die petiesie lys is net om die aandag op regerings vlak te kry.