R101 - Road of Death!


Guest

/ #70

2016-09-22 02:36

My kinders en kleinkind ry elke dag die pad werk en skool toe, en die R101 is baie onveilig as gevolg van roekelose Taxi en bus bestuurders. Maak die pad veiliger en sit meer verkeersbeamptes daar....