PETITION: We the people of South Africa want Jacob Zuma to step down


Guest

/ #2654

2015-12-12 14:25

Ek begeer 'n nie-rassige, vredevolle land met 'n werkende ekonomie wat in staat is om sy mense vab werk te voorsien. Demokratiese regering wat verantwoordbaar is aan sy kliente en wat in alle opsigte deursigtige besluite neem tot voordeel van die land. Kry hierdie man wat meer omgee vir sy party as vir die land uit hierdie leierskap pos - hy het nie 'n benul hoeveel skade hy uurliks aanrig nie.