Petition against FMD Auction Ban

English follows Afrikaans

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het aangekondig dat lewendehawe veilings in Limpopo, Mpumalanga, Gauteng en Noordwes tot verdere kennisgewing opgeskort word weens die uitbreek van bek- en klouseer. Ons verwerp hierdie besluit aangesien die nodige openbare deelname nie ingewin is nie, die verbod op veilings gaan nie die probleem oplos nie en die uitbreek is sedert Januarie 2019, nie met die nodige erns hanteer nie. 

Teken asseblief ons petisie om gelys te word as belanghebbende party in die hofsaak teen die Departement. 

The Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development announced that livestock auctions in Limpopo, Mpumalanga, Gauteng and North West are suspended until further notice, after the outbreak of foot and mouth disease in the Molemole district of Limpopo.  We reject this decision, no public participation was followed. The ban on auctions will not solve the problem. The department did not handle the outbreak in January with the necessary seriousness. 

Please sign our petition to be listed as affected party in the case against the Department.