Anthony Erasmus

OOK MAAR NET 'N OUMA

/ #120 ANTHONY

2013-01-29 15:58

LAAT ALLE REG GESKIED SOOS DIT MOET, MAAR DIE LIEWE VADER SLAAP NIE. EENDAG GAAN HULLE OOK BOET VIR HUL SONDES. DIE ARME KIND, WATSE PYN MOES HY NIE VERDUUR NIE. DINK SELF MAAR HOE SEER IS DIT AS JY JOU VINGER NET MET 'N VUURHOUTJIE BRAND. DIS SKANDELIK EN ONMENSLIK OM SO IETS TE DOEN. SEKERLIK IS DAAR IETS MET HUL VERKEERD EN DAN MAG HUL NOG AANSOEK DOEN VIR BORG. DIE OWERHEDE MOET BEGIN BESIN EN DIE REGTE BESLUITE BEGIN NEEM, DIE HELE WeRELD KYK NA ONS !!!