PETITION: We the people of South Africa want Jacob Zuma to step down

Bruinoog

/ #866

2015-12-11 10:56

Raak onslae van JZ Hy kan nie eers ordentlik lag nie, tog dink hy die lewe is n grap Sy gesig maak my siek Eks n Seniorburger en het nie van apartheid gehou nie, maar dit gaan dan nou net te erg in ons Land