Geen parool vir Alison Botha Verkragters(monsters) nie.


Guest

/ #40

2014-09-05 12:32

Hulle moet 'n voorbeeld wees dat jy nie 'n lewe kan neem of probeer neem wat nie joune was om te neem nie. Ek is seker Alison sou nie daardie aand die besluit geneem het om haarself so seer te maak nie. Dit is vir haar geneem, nou hoekom moet hulle vry wees na net 17 jaar. Alison gaan die res van haar lewe met die merke van daardie aand lewe. Hulle moet dan die res van hulle lewe met die besluit om haar daardie aand seer te maak lewe en in die tronk spandeer.